Modulekode | PRD 570 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
Module-inhoud | Ondersoek en evaluering van die kunsgebitpasiënt, beginsels en neem van afdrukke, bepaling van vertikale en horisontale kaakverhoudinge en gesigsboogopname. Estetiese evaluasie. Inpas en plasing van die voltooide gebit. Nabehandeling. Kliniese aspekte van vervaardiging van volle- en gedeeltelike kunsgebitte, obturators en spesiale apparate. Voor-kliniese kroon en brug tegniek kursus. volledige ondersoek en evaluering van die kroon en brug pasiënt. Beginsels van kawiteitsvoorbereiding en afdruk tegnieke. Kleur bepaling. Afwerking en sementering van die finale herstelling. Kliniese aspekte in die vervaardigingsproses van vaste kroon en brug prostese. Inleiding tot lasers en inplantologie. |
Modulekrediete | 31.00 |
Programme | |
Voorvereistes | TBW 470,ODO 470,MFP 470,PDL 470,DFA 470,OFC 470,PRD 470,GAP 470,TMZ 470 |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week, 4 praktika per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Prostodonsie |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App